O God van die heelal‚
Here‚ van alles wat bestaan‚
U wat uit niks alles gemaak het‚
maak vandag van die niks in my‚
iets wat u kan gebruik.
Kyk met genade na my en al u kinders
wat u deernis en troos nodig het.
Maak my ’n instrument
om u liefde prakties te maak vir ander.
Laat mense vandag iets van u glansende genade in my sien blink.
amen
—————————————————-
O Almighty God,
Lord of everything that exists‚
you have made everything out of nothing‚
turn the nothing in me today
into something you can use.
Look at me and all your children with grace
because we need your tenderness and consolation.
Turn me into an instrument
that makes your love practical to others.
Let people see something of your glorious grace shine in me today.
amen